Comments on: Gideon’s 1st post http://www.wuestenritt.de/?p=334 no sleep 'till Cape Town Sat, 04 Oct 2014 23:41:02 +0000 http://wordpress.org/?v=2.6.2 By: Elsa http://www.wuestenritt.de/?p=334#comment-128 Elsa Sun, 12 Oct 2008 21:29:35 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=334#comment-128 Geniet dit en wees veilig! Geniet dit en wees veilig!

]]>
By: Gideon van der Watt http://www.wuestenritt.de/?p=334#comment-96 Gideon van der Watt Sun, 05 Oct 2008 17:04:28 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=334#comment-96 Hi Werner and Claudia, how can I not remember you... Such a nice surprise to hear from you. Can't believe you found our site. I hope Australia is treating you well. Are you guys still touring around with your HPN's? I will give the regards to Altus. Please stay in touch und Schöne und liebe grüsse aus München. (Noch) Gideon Hi Werner and Claudia,
how can I not remember you… Such a nice surprise to hear from you. Can’t believe you found our site. I hope Australia is treating you well. Are you guys still touring around with your HPN’s? I will give the regards to Altus. Please stay in touch und Schöne und liebe grüsse aus München. (Noch)
Gideon

]]>
By: Werner+Claudia http://www.wuestenritt.de/?p=334#comment-94 Werner+Claudia Sat, 04 Oct 2008 15:36:28 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=334#comment-94 Hi Gideon! Do you remember us??? Our great trip to Baviaans cloof? We just found the Link to your site on the TT Forum;-)))) Everything prepared and allright for the great ride?? When you're back in Capetown greet Altus from us!! Have fun and ride safe!!!!! Werner+Claudia (now from Perth) Hi Gideon!

Do you remember us??? Our great trip to Baviaans cloof?

We just found the Link to your site on the TT Forum;-))))

Everything prepared and allright for the great ride??

When you’re back in Capetown greet Altus from us!!

Have fun and ride safe!!!!!

Werner+Claudia (now from Perth)

]]>
By: Retha http://www.wuestenritt.de/?p=334#comment-87 Retha Fri, 03 Oct 2008 01:14:47 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=334#comment-87 Haai Gideon, ek kon nie enige info kry op hoe julle opgehou is met die visums nie, maar then again, wie gaan boekhou terwyl julle op die pad is? Bly in elk geval dat julle ten spyte van red tape julle adventure begin het. By the way, ek dink nie mens het diep redes nodig om te doen wat jy doen nie. Vir my is dit obvious!! Mens doen wat vir mens vreugde bring en mens moet jou lewe inrig rondom die goed wat jou gelukkig maak. Iemand het eenkeer by 'n workshop gese mens moet jou huis vul met goed wat jy liefhet, same thing. Sterkte ou vriend, weet nie wanneer jy die boodskap sal kry nie. Retha, Lara en Leon (nog in die pensie op die stadium). Haai Gideon, ek kon nie enige info kry op hoe julle opgehou is met die visums nie, maar then again, wie gaan boekhou terwyl julle op die pad is? Bly in elk geval dat julle ten spyte van red tape julle adventure begin het. By the way, ek dink nie mens het diep redes nodig om te doen wat jy doen nie. Vir my is dit obvious!! Mens doen wat vir mens vreugde bring en mens moet jou lewe inrig rondom die goed wat jou gelukkig maak. Iemand het eenkeer by ‘n workshop gese mens moet jou huis vul met goed wat jy liefhet, same thing. Sterkte ou vriend, weet nie wanneer jy die boodskap sal kry nie. Retha, Lara en Leon (nog in die pensie op die stadium).

]]>
By: Laurina http://www.wuestenritt.de/?p=334#comment-41 Laurina Tue, 23 Sep 2008 14:27:02 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=334#comment-41 Hey Gideon Kannie glo dis al sulke tyd nie, voel nog soos nou die dag wat jy dit net gemension het... Ek hoop alles verloop goed.. Man ek mis die pad!!! Hoop jy het 'n great Experience!!!! Sien uit om julle veilig hier te sien!!! Hey Gideon

Kannie glo dis al sulke tyd nie, voel nog soos nou die dag wat jy dit net gemension het… Ek hoop alles verloop goed.. Man ek mis die pad!!! Hoop jy het ‘n great Experience!!!! Sien uit om julle veilig hier te sien!!!

]]>
By: Tjaart http://www.wuestenritt.de/?p=334#comment-27 Tjaart Mon, 22 Sep 2008 12:14:49 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=334#comment-27 Kry vir jou lekker leahters met zips vir airvents aan die buitekant. Want die dinges weet julle gaan warm word! O! en 'n camelpack vir as jy dors word! Dis so watersak met 'n pyp waaruit jy kan drink want bottels pas nie alted deur die helmet nie. Geniet dit moers baie ou! Jy flippin lewe jou droom, en dis klaar cool genoeg! Kry vir jou lekker leahters met zips vir airvents aan die buitekant. Want die dinges weet julle gaan warm word! O! en ‘n camelpack vir as jy dors word! Dis so watersak met ‘n pyp waaruit jy kan drink want bottels pas nie alted deur die helmet nie.

Geniet dit moers baie ou! Jy flippin lewe jou droom, en dis klaar cool genoeg!

]]>
By: Jannah Wessels http://www.wuestenritt.de/?p=334#comment-26 Jannah Wessels Mon, 22 Sep 2008 06:25:47 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=334#comment-26 Freedom freedom freedom.... Klink great! Freedom freedom freedom….

Klink great!

]]>
By: admin http://www.wuestenritt.de/?p=334#comment-22 admin Sun, 21 Sep 2008 14:10:54 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=334#comment-22 Hey Gideon, you make me happy :-) Thanks for your post (Dankie vir de post? *g*)! It was our pleasure to help you guys with a website - After all, anyone would love to do a trip like this and by doing this site, we can be a little part of your oncoming adventurous experience. I'm looking forward to fantastic pictures and videos. This is going to be great :-) Trust me, I'm a doctor ;-) Hey Gideon, you make me happy :-) Thanks for your post (Dankie vir de post? *g*)! It was our pleasure to help you guys with a website - After all, anyone would love to do a trip like this and by doing this site, we can be a little part of your oncoming adventurous experience. I’m looking forward to fantastic pictures and videos. This is going to be great :-) Trust me, I’m a doctor ;-)

]]>