Comments on: Jordan-Egypt 09.11.2008 http://www.wuestenritt.de/?p=1329 no sleep 'till Cape Town Sun, 05 Oct 2014 00:29:35 +0000 http://wordpress.org/?v=2.6.2 By: Retha http://www.wuestenritt.de/?p=1329#comment-312 Retha Sat, 15 Nov 2008 01:48:51 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=1329#comment-312 O.k. dowwe comment (hier bo)... Gideon, wees veilig my vriend. Gebruik jou Suid-Afrikaanse street smarts en trust your instincts, want Sudan is nie vir sussies nie. Ek weet jy weet, wou net se ek bid vir julle veiligheid in die volgende paar dae. O.k. dowwe comment (hier bo)… Gideon, wees veilig my vriend. Gebruik jou Suid-Afrikaanse street smarts en trust your instincts, want Sudan is nie vir sussies nie. Ek weet jy weet, wou net se ek bid vir julle veiligheid in die volgende paar dae.

]]>
By: Retha http://www.wuestenritt.de/?p=1329#comment-310 Retha Thu, 13 Nov 2008 18:57:40 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=1329#comment-310 Gideon, hoe en waar en ????????? kry julle dit reg om so in die woestyn die internet te access?????? Baie sterkte. Ek lees gereeld. Retha Gideon, hoe en waar en ????????? kry julle dit reg om so in die woestyn die internet te access?????? Baie sterkte. Ek lees gereeld. Retha

]]>
By: Andras & Natalia http://www.wuestenritt.de/?p=1329#comment-308 Andras & Natalia Wed, 12 Nov 2008 22:01:08 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=1329#comment-308 Guys! it was very nice to meet you in Yasser magic place! we wish you the best for the rest of trip. We will keep on eye on you! Good luck! Andras and Natalia Guys!

it was very nice to meet you in Yasser magic place! we wish you the best for the rest of trip.
We will keep on eye on you!

Good luck!

Andras and Natalia

]]>
By: Elisa & Matthias http://www.wuestenritt.de/?p=1329#comment-303 Elisa & Matthias Mon, 10 Nov 2008 20:22:15 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=1329#comment-303 Gid, looks great! We´re with You! :-)) Gid, looks great!
We´re with You!

:-))

]]>
By: Admin http://www.wuestenritt.de/?p=1329#comment-302 Admin Mon, 10 Nov 2008 16:15:12 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=1329#comment-302 Again some fantastic photos :-) Ride safely! Again some fantastic photos :-) Ride safely!

]]>
By: Louis van der Watt http://www.wuestenritt.de/?p=1329#comment-300 Louis van der Watt Mon, 10 Nov 2008 13:13:02 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=1329#comment-300 Was julle bd uitgekerfte tempel/kerk in Petra? Dit is ongelooflik. En moet julle regtig deur Rwanda gaan?? Soos jy kan sien, kon ek uiteindelik inkom op die site... laat dit jyyyygggg Was julle bd uitgekerfte tempel/kerk in Petra? Dit is ongelooflik.
En moet julle regtig deur Rwanda gaan??

Soos jy kan sien, kon ek uiteindelik inkom op die site…

laat dit jyyyygggg

]]>
By: Francisca http://www.wuestenritt.de/?p=1329#comment-299 Francisca Mon, 10 Nov 2008 12:28:47 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=1329#comment-299 Stunning foto's! Jy ry goed met een hand, he! Julle moet julleself mooi oppas en onthou julle is nou in Afrika. Moet dit asb nie onderskat nie - jy ken mos nou al. Mooi ry en geniet dit!! Stunning foto’s! Jy ry goed met een hand, he!

Julle moet julleself mooi oppas en onthou julle is nou in Afrika. Moet dit asb nie onderskat nie - jy ken mos nou al.

Mooi ry en geniet dit!!

]]>
By: Tjaart http://www.wuestenritt.de/?p=1329#comment-298 Tjaart Mon, 10 Nov 2008 12:22:03 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=1329#comment-298 Ag lekker! Lyk asof die pad lekker stil was. Hopelik raak julle gewoond aan die grensposse en dinge gaan vinniger! Ek wou nog vra. Hoe is die tyres op die teerpad? Anders as gladde tyres? Ek sien ook jy het 'n centre stand en die anner bike nie. Is julle nie bang die stand sink nie? Anyway. Lekker ry en hoop julle sien die coolste goed! Ag lekker! Lyk asof die pad lekker stil was. Hopelik raak julle gewoond aan die grensposse en dinge gaan vinniger! Ek wou nog vra. Hoe is die tyres op die teerpad? Anders as gladde tyres? Ek sien ook jy het ‘n centre stand en die anner bike nie. Is julle nie bang die stand sink nie? Anyway. Lekker ry en hoop julle sien die coolste goed!

]]>
By: Tania http://www.wuestenritt.de/?p=1329#comment-297 Tania Mon, 10 Nov 2008 12:14:40 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=1329#comment-297 Jy het iets aan die einde vergeet Gideon...of is Bach iewers in 'n sandtrap in die Arab-woestyn??? Baie jaloers - help nie my bsielk swottings vir more nie. via con dios t Jy het iets aan die einde vergeet Gideon…of is Bach iewers in ‘n sandtrap in die Arab-woestyn???
Baie jaloers - help nie my bsielk swottings vir more nie.
via con dios
t

]]>
By: Jannah Wessels http://www.wuestenritt.de/?p=1329#comment-296 Jannah Wessels Mon, 10 Nov 2008 11:57:21 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=1329#comment-296 Ek kan net jul vrustasie imagine as die diens is soos hier by ons in SA... Klink vir my sover het julle 'n goeie maand agter die rug dit raak seker nou baie warm... Julle het seker al lekke gewig verloor jul gesiggies lyk al skraler. Ek kan net jul vrustasie imagine as die diens is soos hier by ons in SA…

Klink vir my sover het julle ‘n goeie maand agter die rug dit raak seker nou baie warm…

Julle het seker al lekke gewig verloor jul gesiggies lyk al skraler.

]]>